Groep Terapie

Interaksie met ander impliseer dat kliënte betrokke sal wees in groep aktiwiteite. Groep terapie word gebruik wanneer ‘n groep kliënte dieselfde uitdagings ervaar en ondersteuning benodig, soos ‘n groep vir enkel ouers, ADD/ADHD ondersteunings groep of selfs ‘n groep wat rou oor die dood van ‘n geliefde. Die terapeutiese groep is die sisteem wat funksioneer as die agent vir verandering. Groep aktiwiteite skep ‘n gevoel van samehorigheid, ondersteuning en bemoediging.

Group Therapy